Artwork

محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Wees Versigtig!

2:36
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 446448086 series 3072738
محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal

Send us a text

Matteus 6:1,2 “Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie, want dan kry julle geen beloning van julle Vader wat in die hemel is nie. As jy byvoorbeeld armes help, moet dit nie uitbasuin nie. Dit doen die skynheiliges in die sinagoges en op straat, sodat mense met lof van hulle kan praat. Dit verseker Ek julle: Hulle het hulle beloning klaar weg.”
Trots is 'n lelike ding. Mense wat dinge in die openbaar sê of doen, net sodat ander mense dit sal sien en goed van hulle sal dink, is verwaand. Hoekom doen hulle dit?

Ek het onlangs 'n ‘selfie’ gesien wat iemand van hulself op Instagram geplaas het, waar hy kos aan 'n arm persoon gee. Kan jy dit glo? As dit darem nie selfverheerliking is nie, dan weet ek regtig nie!

Maar ongelukkig is die ironie daarvan dat ons almal daarvan hou om goed en edel te lyk. Ja, moenie stry nie. En in hierdie kitswêreld waarin ons leef, waar elkeen met 'n selfoon in ons hand gereed is om tot aksie oor te gaan, is dit inderdaad bewys van hoe die mensdom al hoe meer wêrelds geword het.

Al sal ons nie dink dat trots dit dryf nie, moet ons erken dat wanneer jy na mense se sosiale media-plasings kyk, jy oor die algemeen net kiekies van die heel beste oomblikke in hul lewens sal sien.

Daar is 'n fyn lyn tussen die natuurlike begeerte om jou bes te doen, en kras selfverheffing - 'n streep wat deesdae so maklik oorgesteek word. Daarom het Jesus ons gewaarsku in:

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1391 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع