Artwork

محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Ons het Almal dié Basiese Behoefte

2:49
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 447769347 series 3072738
محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal

Send us a text

Romeine 11:5,6 Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. En as dit uit genade is, dan is dit nie uit verdienste nie, anders sou die genade nie meer genade wees nie.
Ons het almal van tyd tot tyd die goedgesindheid van ander mense nodig. Ons het hulle deernis en hul goedhartigheid nodig om ons deur moeilike omstandighede te help. Ja, ons het beslis ons medemens nodig.

Wanneer laas het jy simpatieke behandeling van iemand in jou lewe nodig gehad? Onthou jy hoe hulpeloos jy in daardie moeilike situasie gevoel het?

En in daardie moeilike situasie kom daar ‘n persoon na jou toe met 'n vriendelike woord, of ‘n daad wat daardie onmoontlike situasie omgekeer het. Onthou jy hoe dankbaar jy op daardie oomblik gevoel het? Dis beslis nie iets wat jy maklik sal kan vergeet nie.

Wat hy vir jou gedoen het; hoe hy op die regte oomblik opgedaag het, selfs al het jy dit nie verdien nie, dit word … genade genoem. En bo en behalwe die alledaagse dinge wat van tyd tot tyd met ons gebeur, het ons almal soms 'n behoefte aan ongewone genade.

Ons kan nooit in ons eie krag ons verhouding met God regmaak nie. Want met al die sonde wat ons in ons lewens gedoen het, kan ons nooit, ooit, deur enigiets wat ons sê of doen, ons pad terugwerk om in God se guns te kom nie. Elkeen van ons ontbreek sy heerlikheid, met ander woorde as ons sondig leef; leef ons nie tot God se eer nie. Elkeen van ons verdien om vir ons sonde gestraf te word. En tog …

Glo in Jesus, en jy word gered deur een ding en één ding alleen. God se genade.

Dis sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع

در حین کاوش به این نمایش گوش دهید
پخش