Artwork

محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Onkundige en Dom Gedrag

2:43
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 452709750 series 3072738
محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal

Send us a text

Psalm 73:21,22 Ek was verbitterd in my hart en verskeurd in my binneste. Ek was dwaas en onnosel; ek was dom soos ’n dier voor U. (NLV)
Het jy al ooit 'n ballon met 'n naald geprik? Een oomblik is dit hierdie pragtige rooi ballon wat deur die lug dryf. Die volgende oomblik, hoor jy ‘n harde slag! En daar lê ‘n slap, lewelose stukkie plastiek op die grond.
Ek het dikwels al gesien dat swaarkry erger voel, wanneer dit onverwags kom, net wanneer alles vir so ‘n ruk so goed gegaan het dat jy gedink het jy is onaantasbaar. Dit voel skielik vir jou asof jou pragtige rooi ballon deur 'n naald geprik word. Met ‘n knal verander jou lewe in ‘n oogwink, van daardie … tot hierdie. En al wat nodig was, was die kleinste speldeprik.
So, daar is jy, slap en leweloos op die vloer, en nou begin jy nadink oor wat gebeur het, hoekom dit gebeur het, wat kon anderster gewees het, as dit nie gebeur het nie. Wanneer laas het jou hoop en drome so ineengestort? Hoe het dit jou laat voel?
Die waarheid is, dat as jy daardie negatiewe gevoelens omhels, dit 'n verskriklike uitwerking op jou kan hê.

As jy bly terugdink aan die teleurstelling van dít wat pas gebeur het en daardie gevoel van die speldeprik in jou hart vertroetel, raak jou siel verbitterd. En, laat ons eerlik wees, wanneer ons in daardie toestand is, begin ons ongesond, onredelik optree - op 'n onkundige, aggressiewe, dierlike manier.
Moenie dat die trauma van die slegte dinge wat langs die pad met jou gebeur het, jou bitter maak nie. Dit is net nie die moeite werd nie!
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1447 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع

در حین کاوش به این نمایش گوش دهید
پخش