Artwork

محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Hoe Kan Jy Glo wanneer …

2:52
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 446093722 series 3072738
محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal

Send us a text

Johannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie?
Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar 'n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier waarop jy jou lewe graag wil leef, en die manier waarop jy dag vir dag leef; en erger nog - die plek waarheen jy waarskynlik op pad heen is? Nee, my maat, jy is nie alleen nie.
Daardie tweestryd begin gewoonlik met 'n so ‘n effense ongemak, maar mettertyd verander dit in 'n soort dowwe pyn wat jy net nie kan afskud nie. En dan verander dit in 'n deurdringende pyn waaraan jy regtig iets moet doen. En dis presies hoe dit jare gelede vir my gevoel het.
Die probleem is, dat jy op hierdie wêreldse ‘rollercoaster’of te wel ‘n trapmeul van kompetisie beland het. Jy dink nou dat jy die eerste prys moet behaal in elke uitdaging wat op jou pad kom, en ‘n reuse sukses moet maak van alles wat jy aanpak. En die manier waarop jy jou sukses meet, is deur wat ander mense dink en sê; of hulle jou bewonder of jou kritiseer.
En dit, my maat, bring jou op die afdraande pad met jou briek los; jy word 'n verwaande aandagsoeker; jy word soos 'n verslaafde wat die hele tyd na die volgende regmakertjie smag, die volgende klop op die skouer, die volgende, "Jy is fantasties. Jy is ’n wenner.” Maar dit bevredig jou nooit heeltemal nie. Dit gee jou nooit die vrede waarna jy smag nie. So lei jy op die ou end 'n betekenislose hol bestaan. Klink dit so ‘n bietjie bekend? Jesus het eenkeer gesê:

My vriend, Jesus het gekom om jou van al hierdie dinge vry te maak. Hy het gekom om jou van hierdie wêreldse aandagsoek-verslawing te genees; om jou met sy heerlikheid te vul.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع

در حین کاوش به این نمایش گوش دهید
پخش