Artwork

محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Die volle verhaal

2:46
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 450892474 series 3072738
محتوای ارائه شده توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal

Send us a text

Psalm 118:5,6 In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry. Die Here is by my, ek ken geen vrees nie; wat kan 'n mens aan my doen?
Ons is voortdurend in ‘n stryd gewikkel. En wanneer ons in die middel van ‘n konfliksituasie is, dink ons ons moet ten alle koste wen. Die meeste van die kere is dit nie so belangrik nie, maar in die hitte van die stryd, voel dit lewensbelangrik.

Waaroor wroeg jy op die oomblik? ’n Verhoudingskrisis, ’n finansiële stryd; 'n gesondheidskrisis of selfs iets in jou hart wat jou uitmekaar skeur? Ek is oortuig daarvan dat jy dink dat dit absoluut noodsaaklik is dat jy as ‘n wenner anderkant uitkom.

Ek het onlangs 'n bejaarde man met terminale kanker in die hospitaal besoek - 'n man met 'n diep geloof in God. Hy het vir my gesê: “Ek het soveel lewe in my oor. Dit kan tog nie nou al my tyd wees om te sterf nie.”

Ja, my vriend, wanneer ons in die moeilikheid is, is dít die tyd wat ons na God moet roep om hulp. Op sy eie manier, op sy eie tyd, antwoord Hy altyd wanneer sy kinders roep. Maar die lewe gaan nie oor die oorwinning oor tydelike konflik en krisisse nie; dit is probleme wat per slot van sake, op die ou end, geen saak maak nie.

Want eendag, sal nie een van ons ‘lewensbelangrike krisisse’ vir jou of vir my, saakmaak nie. Eendag, sal die vraag of jy jou lewe geleef het deur Jesus te vertrou, die enigste ding wees wat saakmaak.

Wat jy ook al in die gesig staar, al is dit lewe en dood, veral dan, weet verseker: God is met jou, so moenie bang wees nie. Niemand op aarde kan jou beroof van wat Hy vir jou bied nie. Dit is die volle verhaal.

En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع

در حین کاوش به این نمایش گوش دهید
پخش