Skrywers en boeke 27 November 2024
Manage episode 452249158 series 2981405
محتوای ارائه شده توسط RSG. تمام محتوای پادکست شامل قسمتها، گرافیکها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط RSG یا شریک پلتفرم پادکست آنها آپلود و ارائه میشوند. اگر فکر میکنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخهبرداری شما استفاده میکند، میتوانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Breyten Breytenbach was een van die invloedrykste letterkundige figure in Afrikaans. Hy was wêreldberoemd as aktivis, digter, skrywer en skilder. Maar hy was ook iemand se man, pa, seun en broer. ‘n Vriend en mentor vir baie. In hierdie huldeblyk gesels die skrywers Justin Fox, Theo Kemp en Kerneels Breytenbach oor hulle vriend en mentor, en Brenda Breytenbach (sy broer Cloete se weduwee) onthou haar swaer. Anne-Ghret Erasmus-Coetzee, kurator van die Breytenbachsentrum op Wellington en weduwee van die letterkundige Ampie Coetzee, gesels oor hulle jarelange familievriend. Mede-digter Joan Hambidge groet Breyten met ‘n spesiale gedig.
…
continue reading
660 قسمت