Regsake 23 September 2024
Manage episode 441372344 series 130465
محتوای ارائه شده توسط RSG. تمام محتوای پادکست شامل قسمتها، گرافیکها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط RSG یا شریک پلتفرم پادکست آنها آپلود و ارائه میشوند. اگر فکر میکنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخهبرداری شما استفاده میکند، میتوانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Igna Klynsmith beantwoord ‘n paar luiteraarsvrae. 'n Luisteraar wat binne gemeenskap van goedere getroud is, wil weet of haar huis wat al 30 jaar in haar besit is, in haar getroude van geregistreer moet word, om sodoende die proses vir haar dogter te vergemaklik om die huis te erf. Igna beantwoord ook ‘n vraag oor of ‘n verkoper van ‘n eiendom die reg het om hulle eie akteveraardiger aan te stel. En, ons praat oor die doodstraf en ander geskiedkundige strawwe. Patentprokureur Karel Bredenkamp praat oor intellektuele eiendomsreg.
…
continue reading
569 قسمت