Artwork

محتوای ارائه شده توسط Magda Ehlers. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Magda Ehlers یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIES (a-klank)

1:37
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 440578744 series 3591168
محتوای ارائه شده توسط Magda Ehlers. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط Magda Ehlers یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die a-klank in Afrikaans aan te leer.
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🦋Wil jy nog meer leer oor die Afrikaanse Alfabet LETTER "a" vir kinders? Gaan kyk gerus na al ons ander video's wat handel oor die a-klank vir kinders in Afrikaans deur op die speellys hieronder te klik.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g58B0IBLkMp6Q5RmarpJqd&si=3BB9X6pqEuy1nasM
🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hw5Au6jg2Pu9QEn8lKaw50&si=pL01PYRpyFqf5cTF
🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.
🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uil
https://youtu.be/prKb3lm9o4A
🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video |
https://youtu.be/DmcU6iYTpWo
🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj
🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:
https://www.teacharesources.com/product/volledige-afrikaanse-lees-program-graad-1-leesondersteuning-40-lesse/
🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis!
🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

  continue reading

20 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع