Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - j-klank
Manage episode 447925471 series 3591168
Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal.
Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle het net soveel pret om daarna te kyk soos wat ek gehad het om dit te produseer.
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter j vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hkueoex34TF1w9YymUntag&si=0IMyXJhspv2f-A5b
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Support the show
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
36 قسمت