28/01 - Verslapping van regulasies ‘bespreek’; OB ondersoek Cyril-klankgreep; Rentekoers wéér verhoog en Ana saai verwoesting in Afrika
Manage episode 318796585 series 2892552
Onderwysdepartement bevestig bevelsraad bekyk regulasies vir skole; Twee maande sonder beurtkrag, maar risiko steeds daar, waarsku Eskom; Parlement én Openbare Beskermer gaan uitgelekte klankopname van pres. Cyril Ramaphosa ondersoek, Polisie loods ondersoek na geskorste W-Kaap LUR Albert Fritz; Rentekoers weer verhoog; Vroue kan nou tot 55 mev. SA kroon dra; én Tropiese storm Ana eis tientalle lewens op die vasteland.
80 قسمت