Artwork

محتوای ارائه شده توسط NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Player FM - برنامه پادکست
با برنامه Player FM !

Ons skulde: P.P. Fourie & Michele Meyer

1:10:36
 
اشتراک گذاری
 
Manage episode 374362793 series 1994125
محتوای ارائه شده توسط NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. تمام محتوای پادکست شامل قسمت‌ها، گرافیک‌ها و توضیحات پادکست مستقیماً توسط NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers یا شریک پلتفرم پادکست آن‌ها آپلود و ارائه می‌شوند. اگر فکر می‌کنید شخصی بدون اجازه شما از اثر دارای حق نسخه‌برداری شما استفاده می‌کند، می‌توانید روندی که در اینجا شرح داده شده است را دنبال کنید.https://fa.player.fm/legal
Skink 'n koppie tee en kry 'n knus kombers - die nuutste episode van #NBBoekhoek is nou beskikbaar. In hierdie episode van ons podsending gesels Michele Meyer met P.P. Fourie oor sy aangrypende roman, Ons skulde. Michele het met Fourie by Die Bôrdienguis gesels en die yskoue aand was perfek gepas vir hulle gesprek oor Ons skulde, 'n boek wat lesers net nie kan neersit nie. Michele en Fourie se gesprek is ewe boeiend. So, maak jouself tuis in jou gunsteling boekhoek en luister gerus. Ons skulde deur P.P. Fourie is by goeie boek- en aanlynwinkels beskikbaar. Waaroor gaan Ons skulde? Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ’n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem? Met die spannende ontrafeling van ’n skrikwekkende raaisel word temas van skuld, straf, boetedoening en vergifnis ondersoek. Musiek: Kai Engel - Moonlight Reprise Fields Ohio - Anti-Saloon League Midnight Mystery
  continue reading

151 قسمت

Artwork
iconاشتراک گذاری
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

به Player FM خوش آمدید!

Player FM در سراسر وب را برای یافتن پادکست های با کیفیت اسکن می کند تا همین الان لذت ببرید. این بهترین برنامه ی پادکست است که در اندروید، آیفون و وب کار می کند. ثبت نام کنید تا اشتراک های شما در بین دستگاه های مختلف همگام سازی شود.

راهنمای مرجع سریع