Preek عمومی
[search 0]
بیشتر
برنامه را دانلود کنید!
show episodes
 
Loading …
show series
 
AMEN | Versoeking & verlossing Ons bid om dit wat nie ooglopend is nie na die oppervlak van ons bewussyn te bring. ​ Om dit wat verborge is te sien. ​ Onbewus na bewus.​ Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname:توسط SG Web
  continue reading
 
AMEN | Ons daaglikse brood Wat het jy brood-nodig? Hoe lyk “Gee ons vandag ons daaglikse brood” as ‘n raamwerk vir ‘n gebed oor al ons behoeftes, begeertes en verlange? N.T Wright skryf hieroor: “But God knows our desires in order that we may turn them into prayer; in order that they may be sorted out, straightened out, untangled and reaffirmed. If…
  continue reading
 
AMEN | laat U koninkryk kom Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken. Dis nie ’n on…
  continue reading
 
AMEN | …laat U naam… Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of all true art and science. He to whom the emotion is a stranger, who can no longer pause to wonder and stand wrapped in awe, is as good as dead; his eyes are closed.”, dan wil ons saam ontdek hoe k…
  continue reading
 
AMEN | Vader… Jesus was êrens op ‘n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: “Here, leer ons bid…”. – Lukas 11 Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir ‘n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding t…
  continue reading
 
‘n Nuwe reeks | AMEN Gebed stagneer maklik; en raak leweloos; of voel soos ‘n plig – iets wat jy moet afstof; of dit laat jou skuldig voel omdat jy dit nie gebruik nie. Waarom bid ons (nie meer gereeld) nie? Kyk of luister hier saam. Kyk hier na die preekopname: Of kyk saam live:توسط SG Web
  continue reading
 
NB! Daar is vandag geen fisiese erediens as gevolg van die ernstige weerwaarskuwings! Winter | NA BINNE Winter na binne, is ’n moeilike beginsel. Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat j…
  continue reading
 
Winter | Rus “Sabbath is not simply the pause that refreshes. It is the pause that transforms. Whereas Israelites are always tempted to acquisitiveness, Sabbath is an invitation to receptivity, an acknowledgment that what is needed is given and need not be seized.” – Walter Brueggemann Kyk hier na die preekopname:…
  continue reading
 
Loading …

راهنمای مرجع سریع