Spektrum عمومی
[search 0]
بیشتر
برنامه را دانلود کنید!
show episodes
 
Artwork

1
Spektrum-Podcast

detektor.fm – Das Podcast-Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
هفتگی
 
Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
  continue reading
 
Artwork

1
Kristian Nairn - Spektrum

This Is Distorted

Unsubscribe
Unsubscribe
ماهیانه
 
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
  continue reading
 
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
  continue reading
 
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Die werkloosheidsyfer en gegradueerdes se vaardighede is in die kollig op Werkersdag. 'n Projek tussen die staat en privaatsektor om die agterstand in heup- of knievervangings te verklein. Die toerismebedryf herstel tot die vlak waar dit was vóór die Covid-pandemie.توسط RSG
  continue reading
 
Was tun gegen das globale Waldsterben? Na klar: neue Bäume pflanzen! Doch das große Aufforsten allein ist nicht die Lösung — und kann dem Klima sogar schaden. (00:00:39) Begrüßung (00:01:31) Wie binden Bäume Kohlenstoff? (00:02:16) Wie schlimm ist die Situation der Wälder? (00:04:27) Welche Probleme gibt es bei Waldpflanzungsprojekten? (00:09:31) M…
  continue reading
 
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 6…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons vat die week alles saam wat ons oor SSME’s bespeek het die afgelope paar weke in haar praatjie met die tema: "Die elemente van die raamwerk vir SMME oorlewing tydens k…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Geen veroordeling nie” uit JOHANNES 8:11 NLV "Sy het geantwoord: “Niemand nie, Meneer.” Jesus sê toe vir haar: “Ook Ek veroordeel jou nie. Gaan maar, en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Die brand in die Porterville-gebied in die Wes-Kaap woed voort. Kenners meen die implementering van gebaretaal as landstaal, sal tydens die algemene verkiesing getoets word. Organisasies vra die Gautengse Gesondheidsdepartement om geld te bestee, wat begroot is vir kankerbehandeling.توسط RSG
  continue reading
 
Die egtheid van handtekeninge wat onverteenwoordigde politieke partye by die OVK ingedien het, is in die kollig. Mediaorganisasies soek klarigheid oor die Staatsveiligheidsagentskap, wat glo weer 'n sekerheidsklaring wil doen op die SAUK se nuushoof, Moshoeshoe Monare. Ons fokus op die rol van die Afrikanerminderheid by die Konvensie vir 'n Demokra…
  continue reading
 
Die DA het groot planne om werk te skep. Nóg 'n munisipaliteit in Mpumalanga word skuldig bevind aan die oortreding van die Wet op Omgewingsbestuur. Eskom het bykans R65 miljard oor die afgelope vyf jaar aan diesel bestee om die ligte aan te hou. Die Magalies Waterraad stel sy plan bekend om watervoorsiening in Rustenburg te verbeter. Ons fokus op …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Dalk ‘n engel” uit Hebr 1:14 Spektrum Podcastsتوسط Johann Els
  continue reading
 
Die Nasionale Vervolgingsgesag sê meer politieke druk moet toegepas word vir die uitlewering van die Gupta-broers. Die departement van hoër onderwys waarsku ongeakkrediteerde tersiêre instellings teen die uitreik van eredoktorsgrade. Die Wêreld Handelsorganisasie het nog nie Suid-Afrika se dispuut oor die streng swartvlekregulasies vir sitrusvrugte…
  continue reading
 
Radio Pulpit and the Tshisusu Foundation will be hosting a Business Breakfast on 1 June 2024 to raise funds for the work of the Foundation. This breakfast presents a unique opportunity for networking and meaningful conversation with fellow professionals who share a passion for both business excellence and spiritual growth, while supporting a worthy…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “die fondasie van n suksesvolle SMME.” Spektrum Podcastsتوسط Johann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Gemaak om te pas” uit MATTHÉÜS 6:33 AFR53 "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word." Spektrum Podcastsتوسط Johann Els
  continue reading
 
Daar is meer as 2 000 onopgeëisde lyke in die staat se lykshuise. Strafregtelike klagte is teen die burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit, Thanduxolo Khalipha, aanhangig gemaak. 'n Suid-Afrikaner vertel van haar ervaring op 'n vliegtuig op pad Tel Aviv toe, terwyl Israel se weermag missiele moes afweer. Ons fokus op die rol van die media n…
  continue reading
 
Die ANC verloor sy handelsmerksaak teen die uMkhonto we Sizwe-party. Miljarde rand word benodig om vakante poste vir dokters te vul. Suid-Afrika sak vyf plekke terug op die Wêreldenergie Trilemma-verslag. 'n Vergadering word gehou om planne te beraam om die droogte in Afrika te mitigeer. Ons fokus op die stand van basiese onderwys ná 30 jaar van de…
  continue reading
 
'n Gebrek aan hulpbronne word vir die skietdood van 'n polisiebeampte op die Kaapse vlakte blameer. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens waarsku nie-regeringorganisasies om nie deur terreurgroepe misbruik te word nie. Brittanje hernu sy terreurwaarskuwing aan toeriste oor Suid-Afrika.توسط RSG
  continue reading
 
Egal ob im Club, bei der Familienfeier oder im Sportkurs: Wer ab und zu das Tanzbein schwingt, tut Körper und Geist etwas richtig Gutes. Denn Studien zeigen, wie gesund Tanzen wirklich ist. (00:00:36) Begrüßung (00:01:15) Tanz die Autorin Daniela Mocker selbst? (00:02:07) Was macht das Max-Planck-Institut für empirische Ästhetik? (00:02:40) Woran f…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit Matt 9:25 NLV Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Let Us Pray 2024 aims to attract 10 000 South Africans to pray into the upcoming elections in Johannesburg on the 1st May 2024. Martin Smith, an internationally acclaimed worship leader will be leading worship at the event. We will be speaking to local pastor Ash Bell from New Covenant Church Bryanston about this event and the heart behind it. Spek…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Wil jy jou SMME laat blom?” Spektrum Podcastsتوسط Johann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld deur self daarvoor te werk. Ek het hierdie dinge vir julle gesê toe ek by julle was.…
  continue reading
 
Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉 Spektrum Podcastsتوسط Johann Els
  continue reading
 
Kommer oor 'n moontlike kernaanval deur Israel op Iran se kernfasiliteite. 'n Ekonoom verduidelik watter impak die spanning in die Midde Ooste op Suid-Afrika se ekonomie het. Die voormalige Openbare Beskermer in die hof oor die R10 miljoen wat sy nie kry nie weens wangedrag en onbevoegdheid.توسط RSG
  continue reading
 
Nóg 'n skerp styging in die brandstofprys voorspel. Die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, verdedig sy besluit om die NSFAS se raad te ontbind. G7-lidlande veroordeel Iran se aanval op Israel. Die parlement stel voor dat leefstyloudits op parlementariërs gedoen moet word.توسط RSG
  continue reading
 
Nog is het einde niet van die stryd tussen Jacob Zuma en die OVK oor sy kandidatuur. Noorweë moedig Suid-Afrika aan om 'n bemiddelingsrol in die konflikte in die Midde-Ooste en Oekraïne te speel. Twee van die wêreld se mees ikoniese luukse vaartuie kom in Tafelbaai aan.توسط RSG
  continue reading
 
Wie gesund sind herabschauender Hund, Kobra und Krieger wirklich? Erkenntnisse und Herausforderungen der Forschung zur medizinischen Wirkung von Yoga. (00:00:35) Begrüßung (00:01:20) Macht die Autorin selbst Yoga? (00:02:20) Warum ist Yoga in der westlichen Welt so gut angekommen? (00:03:13) Wer ist der Forscher Holger Kramer? (00:04:10) Hilft Yoga…
  continue reading
 
HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Murgmoeg” uit Ps 55:18 Boodskap Spektrum Podcastsتوسط Johann Els
  continue reading
 
Loading …

راهنمای مرجع سریع